Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "ANN se OORLOG" by Hannah Howe * eBook PDF Kindle ePub Free

ANN se OORLOG

πŸ“˜ Read Now     πŸ“₯ Download


eBook details

  • Title: ANN se OORLOG
  • Author : Hannah Howe
  • Release Date : January 28, 2020
  • Genre: Historical,Books,Fiction & Literature,Mysteries & Thrillers,
  • Pages : * pages
  • Size : 166 KB

Description

Met haar man, Emrys, wat steeds vermis word gedurende die oorlog, ontvang Ann Morgan ‘n persoonlike uitnodiging van die sjarmante Speurder Inspekteur Max Deveraux. Moet sy die uitnodiging aanvaar of van die hand wys?

Intussen, in haar persoonlike lewe, word Ann met ‘n dilemma gekonfronteer.  Na Trevor Bowman se moord, moet sy die vaandel by sy speur agentskap oorneem?

Terwyl Ann oor die persoonlike en profesionele aspekte van haar lewe wik en weeg, vra ‘n vriendin haar om haar vermiste dogter op te spoor.  Klaarblyklik het Adeline Hopkins ‘n beskadigde verhouding met haar pa.  Maar wat van haar gewese kΓͺrel en ‘n Amerikaanse soldaat, ‘n GI waarmee sy uit gegaan het?

Gedurende die tyd dat die GI’s gereed maak om te vertrek vir die tweede golf D-Dag invalle, het Ann antwoorde nodig, net om haarself met ‘n verdere dilemma te vind, hoe om geregtigheid te laat geskied.


Free PDF Download "ANN se OORLOG" Online ePub Kindle